Slaan oor na inhoud

Bietjie Magrietjie

Maand: April 2020

Die WAAIFAAI kode is JESUS…

April 28, 2020April 28, 2020 Bietjie Magrietjie

Kom na my toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van my, want Ek is sagmoedig en nederig van hart en julle sal rus vind in julle siele; want my juk is sag en my las is lig. Mat 11:25-30 (AFR53) Wat… Continue reading Die WAAIFAAI kode is JESUS…

Lewer kommentaar

“Ag, hoekom moet ek tog so suffer…”

April 24, 2020 Bietjie Magrietjie

As jy ouer as 40 is weet jy beslis wie se woorde ek hier aanhaal.  Sy is Antie Stienie van ‘n TV reeks Agter elke man (hoe ironies),  van die middel  80’s.  Antie Stienie, bekend as die ontevrede, afgeleefde ma wat in ‘n huis met dieselfde karakter trekke gewoon het.  Sy het op die stoep… Continue reading “Ag, hoekom moet ek tog so suffer…”

Lewer kommentaar

Dobber jy of span jy jou seile?

April 22, 2020 Bietjie Magrietjie

Vanoggend lees ek 'n baie mooi Engelse stuk op Facebook aangaande die veralgemening van die ervaring van individue van die grendeltydperk. Die skrywer is onbekend (nogal jammer, want ek wil hom/haar high-five!), maar ek het dit vertaal en effens verwerk omdat die boodskap ongelooflik raak en relevant is in hierdie tyd. Volgens die onbekende skrywer… Continue reading Dobber jy of span jy jou seile?

Lewer kommentaar

Wie is ek, die Christen vrou….

April 16, 2020 Bietjie Magrietjie

Uittreksel uit Bid ‘n Bietjie Magrietjie © wat in Mei 2020 vrygestel word. Liewe vrou, ja ek weet, jy is seker al moeg gelees oor wat jy vandag nou weer op jou lysie moet sit om ‘n wyse, gebalanseerde Christelike vrou te wees en rol sommer jou oë as jy net dink daaraan!  Helaas wil… Continue reading Wie is ek, die Christen vrou….

Lewer kommentaar

Die nut van versies….

April 9, 2020 Bietjie Magrietjie

Onthou julle toe ons klein was moes ons in die Sondagskool versies leer? Ek was mal daaroor om te leer, maar helaas so bang dat ek gevra sou word om dit op te sê en dan soos 'n aap vergeet wat ek geleer het. Onthou ek is mos 'n super-pliggie! Ek het so hard probeer… Continue reading Die nut van versies….

Lewer kommentaar

Artikels navigasie

Ouer artikels

Instagram

You don't know that you don't know that you don't know.

Facebook

Facebook

Vorige Posts

  • September 2020
  • Augustus 2020
  • Junie 2020
  • Mei 2020
  • April 2020
  • Maart 2020
  • Oktober 2019
  • September 2019
  • Augustus 2019
  • Mei 2019
  • Maart 2019
  • Februarie 2019
  • Januarie 2019
  • Mei 2018

Jou epos adres as jy op hoogte gehou wil word

Sluit aan by 1 309 ander intekenaars

Top Artikels & Bladsye

  • Grendel tydperk...

magdamaas@bietjiemagrietjie.com

RSS AMAZON AUTHOR PAGE

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.
Blog at WordPress.com.
Bietjie Magrietjie
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Dara.
Privacy & Cookies: This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to their use.
To find out more, including how to control cookies, see here: Cookie Policy
Kanselleer

 
Die kommentaar is aan't laai...
Kommentaar
    ×