Hey Pliggie! Sit ‘n bietjie Magrietjie!

Liewe mens, vandag wil ek graag iets deel met alle "pliggies", jy weet mos, daardie "overachievertjie"-Spreuke 31vers 10-31-vroue. Ek noem dit vroue, want ek het nog nie 'n pliggie man ontmoet nie. (No offense manne, hierdie is vir 'n spesiale "breed" vroue..). Vreemd (of dalk nie...) is hulle gewoonlik Afrikaans-sprekend. In my ervaring is deel… Continue reading Hey Pliggie! Sit ‘n bietjie Magrietjie!