Gebed is soos asemhaal…

Hoe maklik en ondeurdag gaan ons nie om met God in gebed wanneer dit met ons sleg gaan of ‘n drama dreig nie? Ons smeek en kruip en roep vir God nader soos n huiskat… Die leeu van Juda is geen kietsie nie!

Ek weier om te aanvaar dat al waaroor die lewe gaan is inkomste verdien, huis skoonmaak en mense please. Veral die laaste een sukkel ek om voor basta te sê!

Ek weier om te aanvaar dat goeie mense aspris foute maak. Daar is mense in my lewe wat my laat voel ek is nie goed genoeg nie, hoekom? Ek doen wat ek doen omdat ek dikwel geen ander keuse het nie, maar my intensies (en voorbedagte rade) is suiwer.

Soms is jy net so moeg baklei en oor en oor nuwe dinge leer dat jy net by God se voete sit, gefrustreerd in jou onvermoeë om te verstaan waarom moet jy altyd die minste wees….maar in my hart weet ek dat ek ‘n vrede vorstin is, dis my roeping!

Ek moet baie wakker ‘slaap’ want ek weet voor my heilige siel dat die vyand my kan gebruik in ‘n onbewaakte oomblik om chaos te saai en iemand te krenk.

Dan storm ek in die natuur in…laaaank voor die dag begin en daar wag my Koning vir my en sê: ‘My liefste Magrietjie, ek het jou lief, het jy vergeet?”

Shalom @bietjiemagrietjie

https://www.facebook.com/bietjiemagrietjie/

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.