Dis so lekker om die Here te kan dien…

Onthou jy nog daardie liedjie waar jy uitrek….. dis so le-e-e-e-kker!!! Wens ek kon dit nou vir jou sing!

Vanoggend voel ek ekstra geseënd na ek in die nag wakker geword het met die beloftes van Matteus 5 in my hart en gedagtes.

Almal wil graag raakgesien word of erkenning geniet, maar helaas jy geniet dit reeds as jy fokus om op die wenlys van geseëndes te wees.

Gaan lees sommer vandag 10 keer daardie lys en WEET dat as jy kies om die Here te dien, gaan jy nie kan ophou sing nie!

Shalom @bietjiemagrietjie

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.