Hoe maklik en ondeurdag gaan ons nie om met God in gebed wanneer dit met ons sleg gaan of 'n drama dreig nie? Ons smeek en kruip en roep vir God nader soos n huiskat... Die leeu van Juda is geen kietsie nie! Ek weier om te aanvaar dat al waaroor die lewe gaan is… Continue reading Gebed is soos asemhaal…
Maand: Oktober 2019
Skrop af die ‘skurf’.
My Ouma wat alleen gebly het en baie sleg kon sien het haar eie huis skoon gemaak sonder hulp. Ek het haar eendag gevra hoe kry sy dit reg om haar skottelgoed en huis so skoon te hou. Haar antwoord: 'Jy skrop 'n ding tot hy nie meer skurf is nie, dan weet jy dis… Continue reading Skrop af die ‘skurf’.
Dis so lekker om die Here te kan dien…
Onthou jy nog daardie liedjie waar jy uitrek..... dis so le-e-e-e-kker!!! Wens ek kon dit nou vir jou sing! Vanoggend voel ek ekstra geseënd na ek in die nag wakker geword het met die beloftes van Matteus 5 in my hart en gedagtes. Almal wil graag raakgesien word of erkenning geniet, maar helaas jy geniet… Continue reading Dis so lekker om die Here te kan dien…