Boek Bekendstelling!Bid ‘n Bietjie Magrietjie

Dit is met groot nederigheid en opgewondenheid dat ek vandag my eerste boek in die Bietjie Magrietjie reeks aankondig.

Die Bid Joernaal strek oor ‘n period van sowat 2 jaar en ek het die voorreg gehad om by God se voete te sit terwyl storms om my geklap het.

Die formaat is direkte gesprekke met God.

Die boek is nou beskikbaar op PRE-PAY teen R175 (sonder versending).

Email bbmboeke@gmail.com met jou naam en koerier adres vir volledige details.

Liefde

Magrietjie

Een gedagte oor “Boek Bekendstelling!Bid ‘n Bietjie Magrietjie”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.