Boek Bekendstelling!Bid ‘n Bietjie Magrietjie

Dit is met groot nederigheid en opgewondenheid dat ek vandag my eerste boek in die Bietjie Magrietjie reeks aankondig. Die Bid Joernaal strek oor 'n period van sowat 2 jaar en ek het die voorreg gehad om by God se voete te sit terwyl storms om my geklap het. Die formaat is direkte gesprekke met… Continue reading Boek Bekendstelling!Bid ‘n Bietjie Magrietjie