Van balke en splinters… Waar kom ons daaraan om so vir onsself te jok? Oor hoeveel dinge jok jy vir jouself en ander oor jou daaglikse lewe? Ons vat die 10 Gebooie so letterlik op en sê sonder voorbehoud as ons iemand seermaak: “iets wat jy van my moet weet is ek praat net die… Continue reading Van balke en splinters…