Slaan oor na inhoud

Bietjie Magrietjie

Maand: Maart 2019

Elke knie sal buig…

Maart 25, 2019Mei 8, 2019 Bietjie Magrietjie

Ai, liewe mens, wanneer gaan jy tog hóór wat God vir jou wil sê? Hoekom skop jy so halstarrig teen Sy klop? Waarom dink jy dat jy nie werd is om vrede en vreugde te hê nie? Wat het God ooit nagelaat wat jou te laat voel dat Hy nie daar is nie? Liewe mens,… Continue reading Elke knie sal buig…

2 Kommentaar

Seën vir jou…

Maart 18, 2019Maart 11, 2019 Bietjie Magrietjie

Ons is almal soekend na iets, biddend spits ons onse ore en fokus ons om te hoor, tog weet ons hier diep binne dat dit nie ons ore is wat hoor nie, maar ons hart en ‘n hart van klip kan nie absorbeer nie…. As jou hart ore gespits is vandag, wil ek graag die… Continue reading Seën vir jou…

1 Kommentaar

Soekend na die waarheid….

Maart 15, 2019Maart 16, 2019 Bietjie Magrietjie

Diep in elkeen van ons is daar die drang na meer. Soms oorweldig dit jou, want jy het nie noodwendig die kennis en die wysheid om dit te identifiseer of selfs te implimenteer nie. Ons drink, ons eet , ons skop en baklei, raas en jaag, ons val, ons staan op, ons begin nuwe dinge… Continue reading Soekend na die waarheid….

Lewer kommentaar

Lof is die offer….

Maart 11, 2019Maart 11, 2019 Bietjie Magrietjie

Spartel, spartel wat moet ons tog doen om vir God tevrede te hou? Ons lees dieselfde versies oor en oor in ons Bybel, ingenome met ons kennis en “opoffering”. Vanoggens lees ek in Psalm 50 dat God niks nodig het van ons nie en in Psalm 49 dat ons hard werk om onsself te verlustig… Continue reading Lof is die offer….

Lewer kommentaar

Daar is onverklaarbare krag in waagmoed…

Maart 11, 2019Maart 11, 2019 Bietjie Magrietjie

Waarom is jy bang? Vir mense? Vir hulle opinies of selfs wat hulle dink hulle aan jou kan doen? Gedaan, moeg, onverwags oorweldig deur die draak wat jy dink jou met vuur gaan spoeg!  Daar is egter ‘n groter draak wat jy in jou kop kan opmaak en dit is die draak van uitstel of… Continue reading Daar is onverklaarbare krag in waagmoed…

Lewer kommentaar

Artikels navigasie

Ouer artikels

Instagram

You don't know that you don't know that you don't know.

Facebook

Facebook

Vorige Posts

  • September 2020
  • Augustus 2020
  • Junie 2020
  • Mei 2020
  • April 2020
  • Maart 2020
  • Oktober 2019
  • September 2019
  • Augustus 2019
  • Mei 2019
  • Maart 2019
  • Februarie 2019
  • Januarie 2019
  • Mei 2018

Jou epos adres as jy op hoogte gehou wil word

Sluit aan by 1 309 ander intekenaars

Top Artikels & Bladsye

  • Grendel tydperk...

magdamaas@bietjiemagrietjie.com

RSS AMAZON AUTHOR PAGE

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.
Blog at WordPress.com.
Bietjie Magrietjie
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Dara.
Privacy & Cookies: This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to their use.
To find out more, including how to control cookies, see here: Cookie Policy
Kanselleer

 
Die kommentaar is aan't laai...
Kommentaar
    ×