Slaan oor na inhoud

Bietjie Magrietjie

Maand: Februarie 2019

The Power of choice…..

Februarie 26, 2019 Bietjie Magrietjie

I am an EPICLY positive woman! I don’t know that is even a word but I am taking author privileges here.  I also like to use exclamation marks to bring my joy across....having said that…. It is my experience that it takes way more energy and is way harder to shame and blame, feel guilty… Continue reading The Power of choice…..

Lewer kommentaar

Waarop fokus jy…?

Februarie 15, 2019Februarie 25, 2019 Bietjie Magrietjie

Ek weet nie van jou nie, maar ek is beslis ‘n oggend mens. Spottend sê ek altyd dat ek nuuskierig is en bang is ek mis iets. Die Engelse noem dit “FOMO” – Fear Of Missing Out. Wel, ek het intensiewe FOMO, nie omdat ek bang is ek kry nie klaar of selfs dat iets… Continue reading Waarop fokus jy…?

1 Kommentaar

Is jy net mooi dik vir sukkel!

Februarie 13, 2019 Bietjie Magrietjie

Vandag is die dag om môre beter te maak! Vandag is die dag wat jy jou voet kan stamp en sê: “BASTA!” Dis nou te sê as jy diep dik is vir die gedagtes van jy is nie genoeg nie of jy het te min. Dis soos ‘n langspeelplaat van ouds wat in ‘n diep… Continue reading Is jy net mooi dik vir sukkel!

Lewer kommentaar

Dancing queen…

Februarie 11, 2019Februarie 11, 2019 Bietjie Magrietjie

Saterdag aand kry ek 'n whatsapp foto van 'n kosbare vriendin wat by 'n ABBA vertoning was. Al wat sy gestuur het was die enkele foto sonder enige boodskap by....maar helaas sy hoef niks verder te verduidelik nie. Sien, ek en hierdie mens is as totale vreemdelinge 2 jaar gelede saam tussen 'n klomp tieners… Continue reading Dancing queen…

Lewer kommentaar

Alleen op ‘n klip….

Februarie 7, 2019Februarie 9, 2019 Bietjie Magrietjie

‘n Vriendin het eendag vir my gesê dat sy wens sy kan net iewers, ver weg van als op ‘n klip sit in die veld sit en die kans gegun word om net te staar in die verte sonder enige planne of roetine wat opgevolg moet word… My liefste vriendin, hierdie is vir jou vandag,… Continue reading Alleen op ‘n klip….

12 Kommentaar

Artikels navigasie

Ouer artikels

Instagram

You don't know that you don't know that you don't know.

Facebook

Facebook

Vorige Posts

  • September 2020
  • Augustus 2020
  • Junie 2020
  • Mei 2020
  • April 2020
  • Maart 2020
  • Oktober 2019
  • September 2019
  • Augustus 2019
  • Mei 2019
  • Maart 2019
  • Februarie 2019
  • Januarie 2019
  • Mei 2018

Jou epos adres as jy op hoogte gehou wil word

Sluit aan by 1 309 ander intekenaars

Top Artikels & Bladsye

  • Grendel tydperk...

magdamaas@bietjiemagrietjie.com

RSS AMAZON AUTHOR PAGE

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.
Blog at WordPress.com.
Bietjie Magrietjie
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Dara.
Kanselleer

 
Die kommentaar is aan't laai...
Kommentaar
    ×
    Privacy & Cookies: This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to their use.
    To find out more, including how to control cookies, see here: Cookie Policy