Slaan oor na inhoud

Bietjie Magrietjie

Wie is Magrietjie?

Mei 1, 2018Maart 30, 2020 Bietjie Magrietjie

Eens te vreeslik!

September 4, 2020 Bietjie Magrietjie

Onlangs tjirp ek weer iets van die kant af (aaklige ou gewoontetjie van my) en my Ou Leeu reken, "sjoe, jy is darem vreeslik". Dit het my nogal laat stilstaan en dink...... Wat presies het ek kwyt geraak wat so vreeslik was? Dit was nie dat ek gevloek of vervloek het nie, maar wat uitgekom… Continue reading Eens te vreeslik!

Lewer kommentaar

Skryf ‘n brief aan jouself…

Augustus 31, 2020 Bietjie Magrietjie

Daar is soveel boeke, programme en leesstof tot jou beskikking om jou te bemagtig en te bemoedig, maar as jy nie die besluit maak dat jy ook ‘n verskil kan maak nie, gaan jy nes ek vir jare, in frustrasie altyd die blommemeisie wees….nooit die bruid… Miskien is dit TYD dat jy (soos ek onlangs),… Continue reading Skryf ‘n brief aan jouself…

Lewer kommentaar

Die Stasie Frustrasie…moenie afklim nie!

Junie 29, 2020Junie 30, 2020 Bietjie Magrietjie

Kyk! As daar nou iets is wat ek baie mee sukkel is dit wag, erger nog, GEDULDIG wag. Ek het al tot ons op ons vroue kampe vir mense gevra hulle moet asseblief vir my bid dat ek nie so haastig is altyd nie! Veral vir dit wat ek vir die Here vra om my… Continue reading Die Stasie Frustrasie…moenie afklim nie!

Lewer kommentaar

Waar is jy dan?

Junie 16, 2020 Bietjie Magrietjie

Ek is baie goed daarmee om myself laaste te stel of my drome op die agterste plaat of in die lou-oond warm te hou.  Ek daag elke dag eerste op, neem persoonlike verantwoordelikheid vir my doenlysies (wat ek moeite doen om te maak) en sorg dat diegene rondom my gelukkig is en goed voel oor… Continue reading Waar is jy dan?

Lewer kommentaar

Ag dankie Here!!

Mei 23, 2020Mei 23, 2020 Bietjie Magrietjie

Dankbaar vanoggend … My hart klop kragtig en voluit, met uitdrukkings van dankbaarheid. Ek stort danksegging uit oor die Voete van my Verlosser. Ek is bewus van al my seëninge, Here, groot en klein. Wat 'n lewe het ek nie !!!! Dankie Here! Na al die jare kom ek agter dat alle dinge ten goede… Continue reading Ag dankie Here!!

Lewer kommentaar

Artikels navigasie

Ouer artikels

Instagram

You don't know that you don't know that you don't know.

Facebook

Facebook

Vorige Posts

  • September 2020
  • Augustus 2020
  • Junie 2020
  • Mei 2020
  • April 2020
  • Maart 2020
  • Oktober 2019
  • September 2019
  • Augustus 2019
  • Mei 2019
  • Maart 2019
  • Februarie 2019
  • Januarie 2019
  • Mei 2018

Jou epos adres as jy op hoogte gehou wil word

Sluit aan by 1 309 ander intekenaars

Top Artikels & Bladsye

  • Eens te vreeslik!
  • Skryf ‘n brief aan jouself...
  • Die Stasie Frustrasie...moenie afklim nie!
  • Waar is jy dan?
  • Ag dankie Here!!

magdamaas@bietjiemagrietjie.com

RSS AMAZON AUTHOR PAGE

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.
Blog at WordPress.com.
Bietjie Magrietjie
Blog at WordPress.com. Ontwerp: Dara.
Privacy & Cookies: This site uses cookies. By continuing to use this website, you agree to their use.
To find out more, including how to control cookies, see here: Cookie Policy
Kanselleer

 
Die kommentaar is aan't laai...
Kommentaar
    ×